.jpg)
From the Bride : (Ek is seker elke paartjie voel of hulle die heel beste troue in die wêreld gehad het, maar daar is darem maar min fotograwe wat dit so pragtig kan vasvang soos julle dit gedoen het. Weereens baie dankie dat julle ons dag ekstra spesiaal gemaak het deur elke liewe besonderheid […]